Test
Download document

HOFMEYR, Steve


Trans Karoo

Trans Karoo, bring haar huistoe
Laat jou ysterwiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans Karoo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my

Waar is jy nou op jou spoor?
Hoe ver is sy nog van my?
Is jy deur die ou Karoo?
Rol nou aan!

Was daar eensaamheid by haar
Deur die verlate droë land?
Bring haar gou terug hier na my
Rol nou aan!

Trans Karoo
…..
In die Boland sal sy voel
Sy kom terug waar sy behoort
Terug deur haar ou heideland
Rol nou aan!

In die verte hoor ek jou nou
En jou ou fluit klink soos musiek
Hier's jou eindpunt maar my begin
Trans Karoo

Trans Karoo
…..