Download document

KERKORREL, Johannes


Hoe ek voel


As ek jou net kon vertel

as ek jou net kon laat sien

sou ek n skilder opdrag gee

om n prent vir jou te maak

en as hy eindelik klaarmaak

as hy sy meesterstuk voltooi

sou jy weet, jy sou weet

as jy teen die tyd nog vergeet

hoe ek voel, hoe ek voel oor jou


As ek jou net kon laat sien

as ek jou net kon laat lees

sou ek n faksmasjien gaan huur

en gedigte vir jou stuur

en as jy anderkant dit kry

as jy dit uithaal en jy kyk

sou jy weet, jy sou weet

as jy teen die tyd nog vergeet

hoe ek voel, hoe ek voel oor jou


As ek jou net kon laat lees

as ek jou net kon laat hoor

sou ek n koor na jou toe stuur

n serenade in die laatnaguur

en as jy wakker word een aand

en jou vensters staan wyd oop

sou jy weet, jy sou weet

as jy teen die tyd nog vergeet

hoe ek voel, hoe ek voel oor jou


jy sou weet, jy sou dit weet

jy sou dit weet, jy sou weet

as jy teen die tyd nog vergeet

hoe ek voel, hoe ek voel oor jou



Hillbrow

Ou man sit by die straatkafees,
En kyk al die mense loop heen-en-weer
Boemelaars raas by die Wimpy Bar,
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
En hou dan die hand, en hou dan die hand,
En hou oop die hand...ja

(Koortjie)
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

In Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep,
Daar's 'n Hare Krishna what vra what ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En this lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies what wag, o

En gee…

Ja, gee jou hart vir Hillbrowen die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
Ons sit in die son, drink wyn,
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een what sy drome oorleef,
Op die een what kry what hy vra, jakoortjie


En gee….



Awuwa

Sy stap daagliks deur die strate

Sien die mense vasgevang

Fronsend in roetine

Nog 'n dodelijke dag

Maar sy het blomme in haar hare

Sy voel die ritme van die nag

En tyd het nou vir haar gaan staan

En al wat sy wil doen is

Sy wil dansen, dansen

Altyd blywe dansen

Vra haar niet waarom

Sy dans tot die oggend kom

Dansen, dansen

Altijd blijven dansen

Vraag haar niet waarom

Zij danst tot de ochtend komt

Ze danste rond de aarde

Ze danste door de tijd

Zij zag de wereld branden

De fakkels in Berlijn

Oorlog, waanzin, muren, dictaturen

Ze is nergens lang gebleven

Want zij wilde bewegen

Zij wou dansen, dansen...

Altijd blijven dansen

Vraag haar niet Waarom

Zij danst tot de ochtend komt

Dansen, dansen

Altijd blijven dansen

Vraag haar niet waarom

Zij danst tot de ochtend komt

Awuwa kesipedi sena

Xhosa ndixhaniwe ndicingele

Nesi xhosa

Awuwa kenyorilwe

Xha ndi the tha isi xhosa

Awuwa ndi thi

Sy dans oor kontinente

Kom thuis in Afrika

Sy voel die ritme

Sonlig op haar lyf

Zij danst de wereld mooier

Ze geeft alles wat ze heeft

Ze houdt pas op

Als ze ziet dat iedereen beweegt

Want zij wou dansen, dansen...

Altijd blijven dansen

Vraag haar niet Waarom

Zij danst tot de ochtend komt

Dansen, dansen

Altijd blijven dansen

Vraag haar niet waarom

Zij danst tot de ochtend komt

Awuwa, kenyorilwe

Egozi siya cuza kubemnandi

Awuwa kesipedi sena

Nesi xhosa, kenyorilwe, kesipedi